Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 8:5 Bybel vir Almal (ABA)

Sy het gesê: “As die koning dink dit is goed, en as jy dink dit is reg, dan moet jy asseblief iets doen vir my. As jy lief is vir my, dan moet jy sê dat jy die briewe van Haman stop. Haman, die man van die nageslag van Agag, het die briewe geskryf, want hy wou die Judeërs in al die provinsies van die koning laat doodmaak.

Lees volledige hoofstuk Ester 8

Kyk Ester 8:5 in konteks