Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 7:9 Bybel vir Almal (ABA)

Garbona, een van die amptenare, sê toe: “Daar staan die paal by Haman se huis, hy het die paal vir Mordegai laat inplant. Die paal is 50 el hoog. Maar Mordegai is die man wat vir die koning gered het toe hy vertel het dat die amptenare die koning wil vermoor.”Die koning het gesê: “Julle moet vir Haman ophang aan die paal.”

Lees volledige hoofstuk Ester 7

Kyk Ester 7:9 in konteks