Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 6:6 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Haman inkom, vra die koning vir hom: “Haman, wat dink jy moet ons doen vir iemand wanneer die koning vir hom wil wys dat hy belangrik is?”Haman het gedink: Vir wie wil die koning wys dat hy belangrik is? Ek is seker dit is ek.

Lees volledige hoofstuk Ester 6

Kyk Ester 6:6 in konteks