Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 6:1 Bybel vir Almal (ABA)

Daardie nag kon die koning nie slaap nie. Hy het gesê hulle moet die dagboek bring, die boek waarin hulle die geskiedenis geskryf het, alles wat gebeur het. Hulle het vir die koning gelees uit die boek.

Lees volledige hoofstuk Ester 6

Kyk Ester 6:1 in konteks