Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 5:14 Bybel vir Almal (ABA)

Haman se vrou Seres en al sy vriende sê toe: “Jy moet sê hulle moet ’n paal in die grond plant. Die paal moet 50 el hoog wees, en dan moet jy môre vir die koning vra dat hulle vir Mordegai moet ophang aan die paal. Dan sal jy gelukkig voel wanneer jy saam met die koning na koningin Ester gaan.”Haman het gedink dit is ’n goeie plan, en hy het gesê hulle moet die paal in die grond plant.

Lees volledige hoofstuk Ester 5

Kyk Ester 5:14 in konteks