Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 5:1 Bybel vir Almal (ABA)

Drie dae later het Ester haar koningin-klere aangetrek en sy het op die oop stuk grond binne-in die paleis gaan staan. Dit was oorkant die kamer van die koning. Die koning het op sy troon gesit oorkant die deur van die kamer.

Lees volledige hoofstuk Ester 5

Kyk Ester 5:1 in konteks