Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 4:11 Bybel vir Almal (ABA)

“Al die koning se mense en almal in die provinsies van die koning weet dat enige iemand, ’n man of ’n vrou, net na die koning toe mag gaan op die oop stuk grond binne-in die paleis wanneer die koning hom laat roep. As iemand na die koning toe gaan maar die koning het hom nie geroep nie, dan is daar een wet vir almal: Daardie persoon moet sterf. Hy sal net aanhou lewe as die koning sy goue septer na hom toe uitsteek. Die koning het my nog nie laat roep nie, en vandag is 30 dae klaar verby.”

Lees volledige hoofstuk Ester 4

Kyk Ester 4:11 in konteks