Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 3:7 Bybel vir Almal (ABA)

Haman het gesê sy mense moet die “pur” gooi, dit beteken hulle het lootjies getrek. Hy het dit gedoen in die eerste maand, die maand Nisan, in die twaalfde jaar nadat Ahasveros koning geword het. Hy wou weet op watter dag en in watter maand hy die Judeërs moet laat doodmaak. Die lootjies het gewys die twaalfde maand, die maand Adar.

Lees volledige hoofstuk Ester 3

Kyk Ester 3:7 in konteks