Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 3:6 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Haman het gedink dit is nie genoeg om net vir Mordegai te straf nie. Haman het gehoor aan watter volk Mordegai behoort, hy het gehoor dat Mordegai ’n Judeër is. Toe het Haman planne gemaak om al die Judeërs dood te maak in al die lande waaroor Ahasveros regeer het.

Lees volledige hoofstuk Ester 3

Kyk Ester 3:6 in konteks