Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 2:8 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die amptenare hoor wat die koning besluit het, het hulle baie jongmeisies bymekaargemaak. Hulle het die meisies na die stad Susan geneem. Daar het Hegai vir die meisies gesorg. Ester was een van hierdie meisies. Hegai was die opsigter wat gekyk het dat alles reg is in die kamers waar die koning se vroue gewoon het.

Lees volledige hoofstuk Ester 2

Kyk Ester 2:8 in konteks