Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 2:20 Bybel vir Almal (ABA)

Ester het nie gesê wie haar familie is en van watter volk sy is nie. Mordegai het gesê sy moenie vir hulle sê nie, en Ester was nou ook so gehoorsaam soos toe sy grootgeword het by hom.

Lees volledige hoofstuk Ester 2

Kyk Ester 2:20 in konteks