Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 9:5 Bybel vir Almal (ABA)

Toe dit tyd was vir die aand-offer, het ek opgestaan. Ek was hartseer en ontsteld en my klere was geskeur, my bo-kleed ook. Ek het op my knieë gaan staan en ek het my hande uitgesteek na my God die Here toe

Lees volledige hoofstuk Esra 9

Kyk Esra 9:5 in konteks