Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 9:4 Bybel vir Almal (ABA)

Ander mense het by my kom staan. Hulle was die mense wat bang geword het toe hulle dink aan wat die God van Israel sou sê omdat die mense baie ontrou was, die mense wat gevangenes in Babel was en wat teruggekom het. Ek was ontsteld en ek het daar gesit totdat dit tyd was vir die aand-offer.

Lees volledige hoofstuk Esra 9

Kyk Esra 9:4 in konteks