Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 9:12 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom mag julle nie julle dogters laat trou met hulle seuns nie, en julle seuns mag nie trou met hulle dogters nie. Julle moet die mense van die land nooit help dat hulle vrede kan hê en dat dit goed kan gaan met hulle nie. As julle doen wat Ek sê, dan sal julle sterk wees en julle sal al die goeie dinge van die land kan geniet. Julle sal die land vir julle kinders kan gee sodat dit hulle land sal wees.’

Lees volledige hoofstuk Esra 9

Kyk Esra 9:12 in konteks