Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 9:11 Bybel vir Almal (ABA)

U het die profete gestuur om vir ons te sê: ‘Julle sal kom in ’n land wat julle vir julleself sal neem, maar dit is ’n onrein land. Die mense in die land het dit onrein gemaak. Hulle het op elke plek in die land dinge gedoen wat Ek haat, hulle het die land onrein laat word.

Lees volledige hoofstuk Esra 9

Kyk Esra 9:11 in konteks