Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 8:35 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense wat gevangenes in Babel was en wat teruggekom het, het daardie tyd brand-offers gebring vir die God van Israel. Dit was twaalf bulle vir al die stamme van Israel, 96 skaap-ramme en 77 lammers. Hulle het ook twaalf bok-ramme gebring om ’n sonde-offer te wees. Alles was brand-offers vir die Here.

Lees volledige hoofstuk Esra 8

Kyk Esra 8:35 in konteks