Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 8:29 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet dit oppas en hou totdat julle dit weeg in die kamers by die tempel. Julle moet dit weeg waar die priesterleiers en die Leviete en die familieleiers van die Israeliete dit sien.”

Lees volledige hoofstuk Esra 8

Kyk Esra 8:29 in konteks