Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 8:25 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het die silwer en die goud en die ander goed vir hulle geweeg. Dit was die presente wat die koning en sy raadgewers en sy amptenare en al die Israeliete wat daar was, vir die tempel van ons God gegee het.

Lees volledige hoofstuk Esra 8

Kyk Esra 8:25 in konteks