Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 8:22 Bybel vir Almal (ABA)

Ek was skaam om vir die koning ’n leër en manne op perde te vra om ons te beskerm teen vyande op die pad. Ons het vir die koning gesê: “Ons God is goed vir almal wat Hom dien, maar Hy word kwaad vir almal wat weggaan van Hom, en Hy straf hulle.”

Lees volledige hoofstuk Esra 8

Kyk Esra 8:22 in konteks