Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 8:17 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het hulle gestuur om vir Iddo ’n boodskap te bring. Hy was die leier in die stad Kasifja, ’n plek waar Leviete en tempel-slawe gewoon het. Ek het vir hulle gesê wat hulle moet sê vir Iddo en die ander tempel-slawe in Kasifja. Hulle moes vir hom vra om vir ons werkers te stuur vir die tempel van ons God.

Lees volledige hoofstuk Esra 8

Kyk Esra 8:17 in konteks