Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 8:15 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het hulle laat bymekaarkom by die rivier wat na die stad Ahawa vloei. Ons het daar drie dae lank in tente gebly, en toe ek kyk wie van die volk en die priesters daar was, het ek gesien daar is nie Leviete nie.

Lees volledige hoofstuk Esra 8

Kyk Esra 8:15 in konteks