Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 7:6 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is die Esra wat uit die land Babel gekom het. Hy was ’n skrifgeleerde wat die Wette van Moses goed geken het, die wette wat die Here, die God van Israel, vir sy volk gegee het. Die Here het sy hand oor Esra gehou en Hy het hom geseën, daarom het die koning vir Esra alles gegee wat hy gevra het.

Lees volledige hoofstuk Esra 7

Kyk Esra 7:6 in konteks