Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 7:26 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet elkeen oordeel en straf wat nie doen wat die wette van jou God en die wette van die koning sê nie. Hy moet sterf, of julle moet hom wegjaag uit die land, of hy moet boete betaal of tronk toe gaan.

Lees volledige hoofstuk Esra 7

Kyk Esra 7:26 in konteks