Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 7:24 Bybel vir Almal (ABA)

Ons sê ook nou vir julle dat niemand moet sê dat die priesters en Leviete belasting moet betaal nie, ook nie die mense wat sing en die poortwagte, die tempel-slawe en die ander werkers in hierdie tempel nie.

Lees volledige hoofstuk Esra 7

Kyk Esra 7:24 in konteks