Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 6:9 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet ook elke dag vir die priesters in Jerusalem alles gee wat hulle nodig het: jong bulle, ramme en lammers vir die brand-offers vir die God van die hemel. Julle moet ook vir hulle koring, sout, wyn en olyf-olie gee. Julle moet dit dadelik doen, elke dag.

Lees volledige hoofstuk Esra 6

Kyk Esra 6:9 in konteks