Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 6:8 Bybel vir Almal (ABA)

En ek sê nou wat julle moet doen om hierdie leiers van die Judeërs te help om daardie tempel te bou. Julle moet dadelik vir hierdie manne alles gee wat hulle nodig het. Julle mag dit neem van die belasting wat ek moet kry uit die provinsie Wes-Eufraat.

Lees volledige hoofstuk Esra 6

Kyk Esra 6:8 in konteks