Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 6:2 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het ’n boekrol gekry in Agmeta, ’n stad wat sterk mure het. Agmeta is in die provinsie Medië. Op die boekrol was daar geskryf:Hierdie is ’n besluit van die koning.

Lees volledige hoofstuk Esra 6

Kyk Esra 6:2 in konteks