Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 5:14 Bybel vir Almal (ABA)

Koning Kores het ook die goue goed en silwergoed teruggegee wat Nebukadnesar weggevat het uit die tempel in Jerusalem. Nebukadnesar het die goed in sy god se tempel in Babel gesit. Koning Kores het dit weggevat uit daardie tempel in Babel en hy het dit vir Sesbassar gegee. Sesbassar was die man wat hy gekies het om goewerneur van Juda te wees.

Lees volledige hoofstuk Esra 5

Kyk Esra 5:14 in konteks