Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 4:19 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het toe gesê my mense moet kyk wat in die dagboeke geskryf is, en hulle het gesien dat daardie stad altyd opstandig was teen konings. Die mense van die stad het aangehou om mekaar opstandig te maak.

Lees volledige hoofstuk Esra 4

Kyk Esra 4:19 in konteks