Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 10:9 Bybel vir Almal (ABA)

Al die mans van Juda en Jerusalem het bymekaargekom voordat drie dae verby was. Dit was op die twintigste dag van die negende maand. Almal het op die oop stuk grond by die tempel gaan sit. Dit het gereën, en hulle het gebewe van die koue, maar ook omdat hulle bang was.

Lees volledige hoofstuk Esra 10

Kyk Esra 10:9 in konteks