Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 10:16 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die mense wat teruggekom het uit Babel, het gedoen wat hulle besluit het. Die priester Esra het manne gekies. Hulle was familiehoofde, Esra het hulle name genoem. Hulle het saamgekom op die eerste dag van die tiende maand om die werk te doen,

Lees volledige hoofstuk Esra 10

Kyk Esra 10:16 in konteks