Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 1:5 Bybel vir Almal (ABA)

Die familiehoofde van Juda en Benjamin, die priesters en Leviete, het toe gereedgemaak. God het ook ander mense laat besluit om die tempel in Jerusalem weer te gaan bou, en hulle het ook gereedgemaak om te gaan.

Lees volledige hoofstuk Esra 1

Kyk Esra 1:5 in konteks