Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 1:4 Bybel vir Almal (ABA)

Daar is plekke waar daar nog Judeërs woon. Die mense van daardie plekke moet die Judeërs help. Hulle moet vir die Judeërs silwer en goud en goed en diere present gee, en ook ander dinge wat hulle self wil gee vir die tempel in Jerusalem.

Lees volledige hoofstuk Esra 1

Kyk Esra 1:4 in konteks