Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 1:2 Bybel vir Almal (ABA)

Koning Kores van Persië sê: Die Here, die God van die hemel, het vir my al die lande op die aarde gegee en Hy het vir my gesê ek moet ’n tempel laat bou in die stad Jerusalem in die land Juda.

Lees volledige hoofstuk Esra 1

Kyk Esra 1:2 in konteks