Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 8:3 Bybel vir Almal (ABA)

Die persoon het iets uitgesteek, dit was soos ’n hand, en dit het my aan my hare gevat. Die Gees het my opgetel tussen die aarde en die hemel en Hy het my na Jerusalem gebring. Dit was dinge wat God vir my gewys het. Hy het my gebring tot by die ingang na die binneste poort. Die poort is noord van die tempel, daar waar die beeld staan wat vir die Here so baie kwaad maak.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 8

Kyk Esegiël 8:3 in konteks