Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 8:17 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sê die Here vir my: “Mens, sien jy dit? Die volk Juda doen baie slegte dinge hier, maar hulle doen nog baie meer slegte dinge op ander plekke. Hulle het ook nog slegte dinge gedoen aan die mense in die hele land. En dan kom hulle ook en hulle beledig My en hulle ruik aan druiweranke, hulle maak My baie kwaad.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 8

Kyk Esegiël 8:17 in konteks