Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 8:16 Bybel vir Almal (ABA)

Toe bring Hy my na die binneste oop stuk grond by die tempel. Daar het omtrent 25 mans gestaan, en hulle rug was na die tempel. Hulle gesig was na die ooste, en hulle het na die ooste gebuig vir die son. Hulle was by die ingang van die tempel van die Here, tussen die voorportaal en die altaar.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 8

Kyk Esegiël 8:16 in konteks