Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 8:11 Bybel vir Almal (ABA)

Voor die tekeninge het 70 van die leiers van die volk Israel gestaan. Jaäsanja seun van Safan het tussen hulle gestaan. Elke leier het ’n wierook-pan in sy hand gehad, en die rook van die wierook het uit die panne opgekom.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 8

Kyk Esegiël 8:11 in konteks