Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 8:10 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het gaan kyk, en daar sien ek toe dat mense oral teen die mure verskillende goed geteken en uitgekrap het. Dit was tekeninge van lelike diere, klein diertjies en groot diere, en tekeninge van al die ander afgode van die volk Israel.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 8

Kyk Esegiël 8:10 in konteks