Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 7:13 Bybel vir Almal (ABA)

Want die mense wat verkoop het,sal nie die goed terugkrywat hulle verkoop het nie,ook nie as hulle en die mensewat gekoop het,nog almal lewe nie.Ek het vir die profeet gewyswat met hulle almal sal gebeur,en dit sál gebeur.Hulle het verkeerd gedoenen hulle sal nie aanhou lewe nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 7

Kyk Esegiël 7:13 in konteks