Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 6:9 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense wat vry wegkom, sal aan My dink wanneer hulle gevangenes is tussen die ander volke. Hulle sal onthou hoe hulle My hartseer gemaak het toe hulle ontrou was en toe hulle van My weggegaan het na hulle afgode toe. Hulle sal naar word vir hulleself oor die slegte dinge wat hulle gedoen het, al die lelike dinge wat Ek haat.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 6

Kyk Esegiël 6:9 in konteks