Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 5:7 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here, Hy wat Here is, sê: “Julle het slegter dinge gedoen as die volke wat rondom julle is, julle het nie gelewe soos Ek gesê het nie en julle het nie gedoen wat Ek wil hê nie. Julle het slegter gelewe as die volke rondom julle.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 5

Kyk Esegiël 5:7 in konteks