Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 5:6 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die mense van die stad was opstandig teen My. Hulle het nie gedoen wat Ek wou hê en wat Ek gesê het nie, hulle het meer verkeerd gedoen as die ander volke en die mense van die lande wat rondom die stad is. Hulle het gedink die dinge wat Ek wil hê, is nie belangrik nie, en hulle het nie gelewe soos Ek gesê het nie.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 5

Kyk Esegiël 5:6 in konteks