Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 5:16 Bybel vir Almal (ABA)

wanneer Ek my pyle wat doodmaak na hulle toe skiet. Die pyle is die hongersnood wat hulle sal laat sterf. Ek sal hulle meer en meer honger laat word en Ek sal hulle kos laat opraak sodat hulle sterf.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 5

Kyk Esegiël 5:16 in konteks