Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 5:15 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer Ek besluit om die mense van Jerusalem te straf omdat Ek kwaad is vir hulle, baie kwaad, dan sal die volke wat rondom hulle woon, hulle spot en beledig. Die volke sal skrik oor wat Ek met Jerusalem doen

Lees volledige hoofstuk Esegiël 5

Kyk Esegiël 5:15 in konteks