Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 47:9 Bybel vir Almal (ABA)

Oral waar die rivier vloei, sal daar baie diere wees, al die soorte diere en baie visse. Wanneer hierdie water in die see kom, dan sal die see se water vars word. Waar die rivier se water kom, daar sal alles lewe.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 47

Kyk Esegiël 47:9 in konteks