Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 47:8 Bybel vir Almal (ABA)

Die man het vir my gesê: “Hierdie water vloei na die oostekant van die land, dit vloei af na die Jordaan-vallei en dit sal in die Dooie See vloei. Die Dooie See se water vloei nie weer uit nie. Die rivier se water sal die Dooie See se water vars laat word, dit sal nie sout wees nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 47

Kyk Esegiël 47:8 in konteks