Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 45:20 Bybel vir Almal (ABA)

Die priester moet dit ook doen op die sewende dag van elke maand. Hy moet dit doen vir mense wat nie weet dat hulle verkeerd gedoen het nie, of vir mense wat nie weet dat dinge wat hulle gedoen het, verkeerd is nie. Dit is hoe julle die tempel moet reinig.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 45

Kyk Esegiël 45:20 in konteks