Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 45:17 Bybel vir Almal (ABA)

“Die regeerder moet dan hierdie goed gee om die brand-offers, die koring-offers en die drank-offers te wees. Hy moet dit gee op die feeste, die Nuwemaan-feeste, die Sabbatdae, op al die feestye van die volk Israel. Hy moet die goed gee vir die sonde-offers, die koring-offers, die brand-offers en die ete-offers. Die priesters moet daarmee versoening doen vir die volk Israel.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 45

Kyk Esegiël 45:17 in konteks