Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 45:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het gesê: “Wanneer julle die land tussen die stamme verdeel, dan moet julle vir die Here ’n stuk grond gee, ’n gewyde deel van die land. Die stuk grond moet 25 000 el lank en 10 000 el breed wees. Die hele stuk grond moet gewyd wees.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 45

Kyk Esegiël 45:1 in konteks